Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1946 Boek lyk nog baie mooi MAAR voorin is 'n geskenkboodskappie, 'n ou pen prys en 'n "Swopshop" stempel. >>> Van Heerden se tweede bundel, Verklaarde nag (1946), bevat volgens DJ Opperman (Die Burger, 5 Oktober 1946) meer gedigte as die debuutbundel wat suiwerder verwoord is, asook treffende objektiewe sienings en helde gestaltes, soms met fyn en roerende toespelings. n Mens word ook onmiddellik getref deur die groter volwassenheid en die ontwikkeling op verstegniese gebied.Verklaarde nag is n belangrike vooruitgang op Weerlose uur. * Digkuns * Poetry * Poesie "