This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25428

Similar products

R30 shipping
Kinders van die kompanjie deur Karel Schoeman (Kaapse lewens uit die sewentiende eeu)
R275
Lig vir die Wereld - Nina Smit
R45
R30 shipping
Afskeid van Europa - Aantekeninge Karel Schoeman
R190
R30 shipping
Die Kort Sendingloopbaan van Sophia Burgmann 1805-1812by Karel Schoeman
R350

Die Wereld van Susanna Smit 1799 - 1863 - Schoeman, Karel

Secondhand
R195.00
Closed 24 May 24 10:46
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
613331609

2003 hardeband met stofjas en 300 bladsye nuut en ongelees.

Susanna Smit was die suster van die Trekkerleier Gert Maritz en die vrou van die Trekkerpredikant Erasmus Smit. Aan haar word die kreet van verset teen die Britse oorname van Natal toegeskryf wat verewig geraak het in die vorm, Liewer barrevoets oor die Drakensberge . . .

Hierbenewens was Susanna Smit egter die skrywer van n omvangryke dagboek wat in sy behoue vorm die jare 1843-1851 dek en hoofsaaklik haar geestelike belewenisse en oordenkings vaslê. As persoonlike dokument is hier-die teks uniek in die Afrikaanse letterkunde, en dit getuig bowendien van n besonder innige en intense geloofslewe en aansienlike litere vaardigheid.

In Die Wêreld van Susanna Smit beskryf Karel Schoeman die lewe van n uitsonderlike vrou. Terselfdertyd beeld hy ook die agtergrond uit waarteen dit plaasgevind en die gebeure waardeur dit geraak is, van haar onrustige jeug aan die Oosgrens en haar verbintenisse met Bethelsdorp en die vroeë werksaamhede van die Londense Sending-genootskap tot die Groot Trek en die opkoms en ondergang van die Republiek Natalia.

More from this seller

View all
R30 shipping
Systematic Theology - Berkhof
R100
R30 shipping
GETEKEN: Die Wilde Ier - H S van Blerk
R285
R30 shipping
GETEKEN: Meer as `n Droom - Quass
R140
R30 shipping
Naudé Stamboom - 4 volumes volledig
R940