Dwars - Mymeringe van 'n bleek boorling

Secondhand
1 available
R210.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Observatory, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 30 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Id-5016398
Bob Shop ID
610041056

Max du Preez het n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as n hardegat-joernalis is hy drie keer afgedank; sewe keer weens laster gedagvaar; dertien keer krimineel aangekla en het hy drie vliegtuigongelukke, twee sluipmoordpogings en n bomaanval oorleef. Hy was in Soweto op 16 Junie 1976, hy was ooggetuie van die losbandige partytjies van ministers tydens die apartheidsjare en het n sterwende soldaat se woorde in n Angolese dorpie aangehoor. Hy het die Vlakplaas-baas Dirk Coetzee in die ogekyk en sy hele verhaal van die polisie se moordbendes gepubliseer. Toe hy self by Vlakplaas gaan kuier het, was hy gelukkig om lewendig daar weg te kom. Max is bekend as die stigter en redakteur van die koerant Vrye Weekblad, vir sy weeklikse televisie-program oor die Waarheids-en-Versoeningskommissie en die program Special Assignment. Sy verhaal neem jou op n merkwaardige reis, van die teenstrydighede in die geskiedenis tot by die probleme en prestasies van die hede; van die gange van die parlement tot by die rooi duine van die Namib; van brandende townships tot by die geheime hoofkwartiere van klandestiene operasies; van Noord-Ierland en Oos-Duitsland tot in Bosnien Rwanda; van die De la Rey-debat tot die Reitz-video-debakel. Hy sal jou aan generaals en guerrillas, presidente en sluipmoordenaars voorstel. Hy vertel dit alles in sy reguit, uitgesproke styl waarvoor baie hom bewonder, maar wat hom ook in die sop by die vorige en die huidige regimes laat beland het. Dwars is n storie van groot drama, van die risikos van ondersoekende joernalistiek in die voorste linies. Dit is omstrede, want soos gewoonlik is Max nie bang om bloot te lwat ander wil verberg nie. Dit is vol insigte en gee n fassinerende ontleding van die politiek van suider-Afrika deur n bekwame joernalis wat dit eerstehands ervaar het. Dwars is n vertaling van Pale Native met heelwat nuwe materiaal oor onlangse gebeure in die Suid-Afrikaanse en Afrikaner-politiek.

Paperback. Afrikaans. Zebra Press. 2009. Good Condition.

More from this seller

View all
R30 shipping
The Stone Roses: Complete guitar tablature
R230
R30 shipping
The Prophet
R130
R30 shipping
True Perception: The Path of Dharma Art
R205
R30 shipping
Soul Stories : Practical Guides to the Soul
R155
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Winelands, Wealth and Work: Transformations in the Dwars River Valley, Stellenbosch
R330
R30 shipping
More Rock-Paintings in South Africa from the Coastal Belt between Albany and Piquetberg - Bleek, ...
R3,110
R30 shipping
10% OFF
Poskaarte van 'n reis (Afrikaans Edition)
R225 R250
R30 shipping
Weegskaal - N.P. Van Wyk Louw
R440