Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek is geskryf vir tieners in die taal van tieners. Die jongmense word gelei om self, en met insig, gesonde keuses oor hulle seksuele groei en ontwikkeling te maak. Die beeld van 'n sprokie word gebruik om die misterie van die seksuele te ontrafel. Die belangrikste bousteen van hierdie boek is die Toolkit: Hoe om mens-slim, emosie-slim, lewens-slim en seks-slim te wees.
Paperback. Afrikaans. Bybel Media. 2010. Used.