Eindelose Weë deur André P Brink. 1ste uitgawe 1960. H/B. 211 pp.
Eindelose Weë deur André P Brink. 1ste uitgawe 1960. H/B. 211 pp.

Eindelose Weë deur André P Brink. 1ste uitgawe 1960. H/B. 211 pp.

Secondhand
1 available
R560.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A1725
Bob Shop ID
615616999

POSGELD: Voeg asb R60 by boekprys vir versending. Ons gebruik Paxi, Pep se koerierdiens. Skryf asb die adres van jou naaste Pep op jou bestelvorm. Vir vinniger versending, kies Courier Guy, R90 vir tot 2 kg.

André P Brink se derde gepubliseerde werk.

Eindelose Weë is in 1955 met 'n prys bekroon in die gesinsromanwedstryd van die Vroue-Landbouvereniging, maar word aanvanklik deur Koos Human van Nasionale Boekhandel afgewys voordat dit in 1960 deur Tafelberg gepubliseer word. Die roman handel oor die vernietiging van 'n rustige, idilliese bestaan ná die ontdekking van goud. Die industrialisering eis die geluk en selfs lewens van mense.

Eerste uitgawe in 1960 gepubliseer deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad. Toestand: Redelik tot goed. Sommige blaaie het vuil merke. Blaaie vergeel. Band voor en agter het vlekke en 'n paar gaatjies. Rug het 'n skeurplekkie aan onderkant. Geen stofomslag.

Ns: Kyk gerus na my ander boeke - tot 6 medium-grootte boeke pas in een Paxi-sak. Dit kos steeds net R60 om die hele sak te stuur.

More from this seller

View all
R30 shipping
The poetical works of Sir Walter Scott. H/C 1883
R195
The Sinners by DR Sherman. 1st edition 1970. H/C with jacket. 215 pp.
R95
R30 shipping
Brisingr: Inheritance, Book Three by Christopher Paolini. Reprint 2009. Paperback. 763 pp.
R220
Op die Laaste Spore deur JJ Smith. H/B. 232 pp 1st 2002
R95
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Eindelose Wee - André P. Brink
R450
Bidsprinkaan deur Andre P. Brink
R75
R30 shipping
50% OFF
Eindelise Wee - Andre P.Brink
R250 R500
Luisterryke Obsessie deur Lloyd C Douglas. 1ste Afrikaanse uitgawe 1962. H/B met stofjas. 244 pp.
R80