Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Blou boek nog baie mooi - Het wel vorige eienaar se naam binne. >>> Anna Beyers is die liefdesverhaal van Anna Beyers en Adriaan Loubser, woonagtig in die bergagtige Noordweste van die Kaapprovinsie. Hulle lewens is egter nie ongekompliseerd nie en die verraderlike Klaas Dampies en die onrusbarende aantal veediefstalle sorg vir grootskaalse bekommernis. Boonop is daar die man wat nie skroom om moord te pleeg nie en agterdog en verwarring saai in die gemoedere van 'n eens vreedsame gemeenskap.