Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Onvertelde stories van Afrikaans
Author: Ilse Salzwedel
Publisher: LAPA
Year: 2012
Number of pages: 199
ISBN: 9780799356373
Synopsis: Wat op aarde kan 'n Georgiese prins en 'n tagtigjare Topnaar-oom uit die dorre Namibwoestyn met mekaar gemeen he? Of 'n hedendaagse plaaswerker uit die Karoo met 'n Italiaanse sywurmboer van twee eeue gelede? En waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Om nie eens te praat van die Duitse weeskinders van 1948 nie. Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis, en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibie. Al hierdie mense het heeltemal niks met mekaar gemeen nie. Behalwe natuurlik Afrikaans. Party is Afrikaans gebore, party moes Afrikaans word om te kan oorleef. Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel stukkies van die onvertelde geskiedenis van Afrikaans help bewaar. En wys dat Afrikaans 'n taal is waarin mense van alle kleure kan lag en huil, sing en dans, oorlog maak, vrede maak, oorleef en, veral, leef.
Condition: Ex-Library
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.See more of our books at