Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband sonder stofjas in goeie toestand. Omslag het 'n paar ligte vuilkolle, maar die boek is intern skoon. Die voorblad het 'n oppervlakkige vertikale voumerk. Die rug het effens losgetrek by die laaste 2 bladsye, maar is andersins stewig.
Uitgewer : Tafelberg
3e Druk, 1965
Taal : Afrikaans
Hardeband : 203 bladsye
Afmetings : 215 x 140 x 25 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.32 kg
Toestand: Gebruik