Met Liefde van Katinka deur Annie van Niekerk. 1946. Groot formaat. H/B met omslag. 127 pp.

Secondhand
1 available
R140.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A5009
Bob Shop ID
615744151

Met Liefde van Katinka

"Een ding kan ek darem nog nie regkry nie, en dis om my naels so rooi te skilder dat dit lyk asof ek aan die varkslag was en nog nie tyd gehad het om my hande te was nie. Maar ek sal erken, Sus Johanna, dat ek al baie lus gehad het om dit te doen, want dit lyk of 'n mens nie in die mode kan wees tensy jy maar met die varkslag-naels rondloop nie. En ons het mos besluit dat niemand vir my, Katinka Koekemoer, sal sê dat ek 'n plaasjapie is en van niks weet nie."

'n Kosbare kleinood uit die Afrikaner-verlede. Die boek bestaan uit vermaaklike briewe van die fiktiewe plaasmeisie Katinka Koekemoer aan haar ouer sus Johanna op die plaas. Katinka werk in 'n kantoor in Kaapstad, haar eerste stadservaring, en vertel van al die snaaksighede, interessanthede en wetenswaardighede wat sy beleef. Die skryfster is Anna Magdalena van Niekerk (19 Augustus 1917 - 17 Desember 2007) wat onder die skuilnaam Annie van Niekerk skryf. Die meeste van die briewe in Met liefde van Katinka het in Die Burger se Vroueblad verskyn voor dit in boekvorm gepubliseer is. Van Niekerk het in 1940 assistent-redaktrise van die Vroueblad geword en later redaktrise tot einde 1942. Met tekeninge.

Eerste en enigste uitgawe, 1946, uitgegee deur Nasionale Pers Beperk, Kaapstad, Bloemfontein en Port Elizabeth. 

Toestand: Baie goed vir ouderdom. Stofomslag effens verweer.

Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm en https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869


More from this seller

View all
R30 shipping
The Arcturus Adventure William Beebe. 1928 H/C 1.2 kg
R140
R30 shipping
Natives and Strangers by Louisa Dawkins. 1st 1985. H/C with jacket. 404 pp.
R120
R30 shipping
The Great Harvard Robbery by John Minahan. 1st ed 1988. Signed. H/C with jacket. 267 pp.
R380
R30 shipping
Wilson´s Tales of the Borders, and of Scotland. Vol. 1. Circa 1889. H/C. Large format. 416 pp.
R280
Add to cart

Similar products

Die Wolkemaker deur WA de Klerk. 2de uitgawe 1962. H/B met omslag. 217 pp.
R85
Met Liefde van Buurman Charlotte de Beer
R60
R30 shipping
Met liefde van Katinka -- Annie van Niekerk
R150
Met vreugde omgord deur Esther van Rooyen
R15