*1896* REIZEN MET CECIL RHODES, DOOR DE WILDE WERELD VAN ZUID AFRIKA
Deur AFRICANUS (Dr J.D. Kestell)
Naar den oorspronkelijken tekst in het ZUID AFRIKAANSCH TIJDSKRIF van 1891 en 1893 en de Engelsche uitgave onder den titel: WITH RHODES IN MASHONALAND by D.C. De Waal.
J.H. de Bussy, 1896, hardeblad, 327bl, slaat in oopvou kaart agter in die boek van Zuid Afrika 1896 [Klein skeurtjie onderkant van die kaart, maar nog in goeie kondisie (Sien fotos).
Die omslag het ligte rak-verweer, met 'n paar merkies voorop. Die voorblad bind toon bietjie net (Netting, ongeveer 9cm by skeur), wat beweging aan die eerste paar bladsye gee. Inhoud nog mooi skoon, nog 'n goeie kopie van hierdie skaars boek. Die buiteblad is nie die oorspronklike karton blad nie, moontlike herbind. Maar nogsteeds 'n skaars eerste druk.
Posgeld: R100 Postnet / R60 Paxi.