Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
TELEURGESTEL
ROMAN DEUR
J. VAN BRUGGEN
Bekroon deur die S. A. Akademie met die Hertzogprys vir 1917
('n Roman uit die Anglo Boere Oorlog)
Tweede Druk
J.L. van Schaik, 1919, Hardeblad, 239 bladsye. Die buiteblad en rug het klein bietjie rak-verweer, 'n nommer is klein met pen aan die binnekant van die voorblad geskryf, geen verdere inskripsies nie, 'n paar ouderdoms vlekkies en Grey College stempels, bind is baie goed, nog 'n mooi skoon kopie.
POSGELD R55.00