Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*1928* UIT BOESMANLAND - E. DE ROUBAIX
Uit Boesmanland, kykies in die Volkslewe.
Deur E. De Roubaix.
Nasionale pers, 1928, Hardeblad, 196 bladsye.
Ligte rak-verweer met hoekies effe geskaaf, 2 stempels op skutblad, bind baie goed, hierdie pragboek is nog in goeie kondisie.
"Nou, daar is mense wat se dat ons ou land ook propvol is met kort sketsies en verhaaltjies. Maar ek kan ook nie anders nie, ek kan ook nie iets beters bybring nie. En dus kom ek ewe onbeskaamd met 'n derde bundeltjie kort sketse voor die dag"...E. de Roubaix.
POSGELD: R70.00 S.A.P.O. of R110.00 POSTNET