*1957 Die Afrikaanse Huisdokter* volledige stel van drie!!!
Secondhand
1 was available
R20.00
minimum increment
R100.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
1957 Die Afrikaanse Huisdokter, volledige stel sluit in dele I,II,en III.
Oorspronklikke uitvou diagramme steeds binne. Verwys asseblief na fotos vir toestand van boeke. Deel I en deel II het persoonlike inskripsie aan binneblad, en 'n deel of twee nie meer so stewig aan rugkant nie.
Steeds 'n lieflike stel vir die versamelaar of as geskenk vir die dokter in die familie!!!
Behou die reg om kopers met 'nie-betaling'-terugvoer te verwyder van die veiling. Moet asseblief nie bie as u nie gaan betaal nie!!!
Die stel weeg by die 4 kg en posgeld beloop R55. Betaling binne 7 dae asseblief of 'n SNC sal gemeld word.