Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BREUK ONDER DIE UILE
DEUR COR DIRKS
BESKRYWING: Hardeblad met Stofjas, 2de druk 1958, plastief omhulsel vir beskerming, Ex-Bib met stempels & kaarte. Die Stofjas het bietjie verweer aan die bo-kant, met ligte ouderdoms vlekkies agter, die plastiek omhulsel het verweer. Verder is die boek nog in mooi toestand.
POSGELD R38.00