Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Baie uitsonderlike en skaars item van museumgehalte.
Gehoortrompet van brass gemaak ongeveer 1900. In baie goeie toestand met net 'n paar klein neersitduikies op die agterkant. Sien fotos.
Deursnit: 13cm
Lengte: 30cm (teleskoop in) en 44cm (teleskoop uit.)
Versending R110 met Postnet toonbank na toonbank. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir transitoverlies of -skade nie. ONS VERPAK BEHOORLIK!!!
Betaling binne drie dae asseblief.