Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In ie boek verskaf 'n kenner praktiese en maklik verstaanbare advies oor modes en kleredrag. In 'n kleurvolle, gebruikersvriendelike formaat ontdek die leser die kuns van hoe om sterk punte te beklemtoon en foute te verbloem deur die regte kleure en styl. Nie alle kleure komplimenteer jou nie en sommige kleure kan jou selfs oud en moeg laat lyk. Die Chata Romano kleur sisteem is gebaseer op die skakering van die kleur van jou vel en daar is vier kategoriee. Sag, medium, diep en ryk. Almal kan warm en koel kleure dra maar dit is noodsaaklik om die regte skakering van die kleur te dra.
I have many books on sale, please check my listings. I am happy to combine and save postage for you.