Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtige brons klok in baie goeie toestand gemaak in 1957 deur John Taylor Founders, een van die grootste, beste en oudste van die oorblywende klokmakers.
Mooiste klank wat lank resoneer. Beste gehalte produk.
Deursnit by lip = 45cm
Hoogte sonder juk = 38cm
Gewig = 62kg, (net die bronswerk sonder enige bybehore.)
Skrif daarop gegiet:
Made in England met 'n nommer 138 daarby.
John Taylor & Co Founders 1957
Loughborough Eng.
Koper moet self reël vir afhaal of versending.