Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Horlosie in 1987 in die Swartwoud, Duitsland, by die "House of Thousand Clocks" in Triberg gekoop. Die uurwerk is deur Regula, Wes Duitsland, gemaak. Kerfwerk gedoen in Linden hout. Het dit 'n kort rukkie gebruik en daarna al die tyd gebêre. Ek het dit nou weer getoets, hy loop 'n rukkie dan gaan hy staan. Ek dink dit kort net 'n diens en moet weer bietjie ge-olie word. Dit is in 'n pragtige toestand, volledig met gewigte.
Hoogte = 30 cm.
Wydte = 21 cm.
Diepte = 14,5 cm
Versending R85 met poskantoor, versekering ekstra. Geen verantwoordelikheid geneem vir transitoveries of -skade nie.