Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"DIE BYBELVERHAAL" DEUR ARTHUR S MAXWELL (STELVAN 10 BOEKE 1-10) GRATIS AFLEWERING.
Indicative Market Price: R2 900
Dit is 'n gesogte kinder Bybel reeks met pragtige illustrasies en meer as 400 fassinerende verhale uit die Bybel, van Genesis tot Openbaring. Die stel van tien boeke is in 'n uitstekende toestand,baie netjies en soos nuut. Hardeband met kleurfotos. Nêrens sal dié boeke weer in hierdie toestand gevind word nie. Absoluut 'n eenmalige geleentheid wat nie gemis kan word nie, spesiaal vir Kersfees. GRATIS AFLEWERING IN SUID-AFRIKA. Slegs R1 000.