Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vierde druk 1973 Tafelberg uitgewers. Hardeband met stofomslag 239 bladsye. Die stofomslag is verweer en het verskeie skeure soos te sien op foto. Boek is in goeie toestand. Verskeie kortverhale Versending R22 in RSA