Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"DIE SWART LUIPERD"
Afrikaanse Sagteband Boekies deur Braam le Roux & Meiring Fouche. Uitgegee deur "Sirkel Publikasies".
13 Boeke:
* No.28 - 'Geheim van die Berge',
* No.44 - 'Wraak van die Woud',
* No.56 - 'Die Legende van Kumara',
* No.57 - 'Die Monsters van Komo',
* No.58 - 'Monsters van die Bambiberge',
* No.60 - 'Moord in die Oerwoud',
* No.63 - 'Offer vir die Slanggod',
* No.64 - 'Die Swart Luiperd',
* No.65 - 'Die Plaag uit Egipte',
* No.66 - 'Seun van die Swart Luiperd',
* No.67 - 'Dodelike Druppels',
* No.69 - 'Avontuur in die Kongo',
* No.70 - 'Die Geheim van die Begrafplaas van die Olifante'.