Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Suid-Afrikaanse Volksliedjies uit die volksmond opgeteken deur Chris Lamprecht.
Staatsdrukker, 1975. A4-grootte.
Bevat 24 unieke versamelde oorspronklike liedjiess,
onder andere die bekende "Kolperd" ("As ek ver in veld op 'n kolperd ry...")
wat die kenwysie was van die radioprogram van 1970, "Dit kom van ver af".
Posgeld R35.