Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die straatnaambord kom uit die stad Le Creusot (waar die Le Creusot kanonne gemaak word) in Boergondie, Frankryk. Verstommend dat die Franse die duursame borde afhaal en met plastiek vervang. Die betrokke straat kruis met Rue Botha (Louis) (Google Rue du Transvaal Le Creusot)
Aangekoop tydens my verblyf in Frankryk.
Afmetings 45cm X 25cm, wit letters op donkerblou agtergrond.
Gewig 1,3 kilogram
Dik metaal met swaar duursame emalje. Die bord is op die kante so effens ingebuig sodat die agterkant nie aan die muur raak nie. In pragtige toestand en beslis baie versamelwaardig.
Versending R60 met poskantoor, geen risiko geneem vir transitoverlies of -skade nie. Ek sal liewer Postnet se R99 opsie verkies, vir u om te besluit. Ons pak behoorlik.
Betaling binne drie dae asseblief.