Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Man van Cirene is nie bloot 'n historiese beeld nie. Wesenlik ook 'n moderne beeld, in werklikheid verhaal van ongeloof en nyd teenoor katarsis en geloof, na byna 2000 jaar nog steeds 'n strydpunt..
Tafelberg Pers Hardeband 1980 voorheen met stempel van Hoerskool Postmasburg 358 bladsye, goed gebind, skoon bladsye niks geskryf in boek. Stofomslag skade om rante en paar skeure, min papierverlies.