Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
" 'n Meer "populêre" aanbieding - A.J. Böeseken se pseudo-koerant Die Nuusbode 1966 waarin die geskiedenis in joernalistieke vorm weergegee word teen die agtergrond van wat elders in die wêreld gebeur het"
Afdrukke van kaarte, skilderye, etse, tekeninge en foto's.
Rooi Hardeband, Kaapstad : Nasou, 1966 x, 414 p. : illus. ; 27 cm, Bibliography: p. 403-404.". Baie goed en netjies gebind, rooi hardeband het klein gekrapte merkie op karton van rooi agterblad, niks ernstig nie.