Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'N HALFEEU VOOR GOD SE AANGESIG
1956 - 2006
JAN LUBBE (OOK GETEKEN MET INSKRIPSIE DEUR HOM)
UITGEGEE DEUR DIE NG KERKRAAD 2006, HARDEBLAD, 321 BLADSYE, IN GOEIE KONDISIE.
In die Tempe-Vallei noord van Bloemfontein, tussen Grants Hill in die ooste en die Tempe rantjies in die wesre, is daar vroeg in die Vyftigerjare van die twintigste eeu 'n nuwe woonbuurt uitgele en vernoem na Generaal Dan Pienaar. Saterdagaand, 22 September 1956, toe die dag en die nag ewelank was, is 'n kerk in daardie omgewing gestig. Onder die geklank van die geliefde Psalm 121.