Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
**Geteken deur Deon Meyer
Groot sagteband boek
Eerste uitgawe, eerste druk
544 bladsye
Baie goeie toestand
Spoor is n spanningsverhaal wat deur Suid-Afrika se politieke en emosionele landskap jaagmet drie verweefde verhale van spioenasie, wraak en oorlewing. Lemmer, die lyfwag met n donker verlede, word gewikkel in n smokkeloperasie wat hom tot in Zimbabwe neem. Intussen probeer Milla Strachan haar lewe herbou as n intelligensie-ontleder, en Mat Joubert moet n saak oplos wat al hoe meer geheimsinnig raak.
n Moet-hê vir enige versamelaar van Afrikaanse spanningsfiksie.