Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Aan Daan Retief,agent S.A. 22. 22, word opdrag gegee om die antwoorde op hierdie vrae te vind. Maar die mense agter operasie Swazi laat nie toe dat enigiemand in hul pad staan nie. Daarvoor is die prys te groot: Suid-Afrika self! Die boek word aangebied in 'n verrassende vorm en is voorwaar 'n lees-ervaring soos min.
Human & Rousseau, 1980 ISBN 0798109408 Hardeband met stofomslagtekening F. Lategan. Skoon bladsye, goed gebind. Stofomslag wys gebruik om rante.