Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Di van Niekerk
Kerspitwerk het in die afgelope jare ontwikkel tot een van die gewildste handwerkvorms van ons tyd. Di van Niekerk van Handicraft Designs is bekend vir haar besondere kerspitwerk: 'n pragtige kombinasie van syagtige stowwe, gekleurde gare en fyn glaskraletjies. Hierdie boek bied nuwe patrone en oorspronklike ontwerpe vir geesdriftiges wat iets anders soek. Die maak van kussings en 'n kwilt word eenvoudig en stapsgewyse verduidelik, met volkleurfoto's van die voltooide artikels.
This is an old book and pages are not sparkling white anymore, but there are no torn pages, no missing pages, no pen or pencil marks anywhere.