This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by baby rules650

Similar products

"Koester Jou Baba" by Ann Richardson
Sold

"Koester Jou Baba" by Ann Richardson

New 1 was available
R118.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
21589-BS117
Bob Shop ID
338758479

Van al die bababoeke in Suid-Afrika isKoester jou babaal die afgelope dekade die topverkoper.

Dit is reeds in verskeie tale vertaal en is in 2008 en 2009 met die internasionale prestige-toekenning (VK se Praktiese Voorskoolse Toekenning: Goud) bekroon. Met 100 000 kopieë in druk het die tyd vir 'n herdruk aangebreek. Die boek se toeganklike styl en die fokus op baba se slaap, kalmte en ontwikkeling word steeds in die nuwe uitgawe bespreek maar die outers Meg Faure en Ann Richardson het ook die teks bygewerk om die jongste navorsing in te sluit en ma's en professionele persone se vrae en versoeke te beantwoord.Wat is nuut?• 
Hoekom babas verskil — hulle hanteer sensoriese inligting verskillend wat hul persoonlikhede beïnvloed en die manier waarop hulle op hul nuwe wêreld reageer.• Hoe ouers hul baba kan help om kalm-tevrede te bly.• Meer inligting oor die verhouding tussen moegheid en huil.• Borsvoeding word in baie meer detail bespreek.• 'n Uitgebreide afdeling oor koliek, hoekom jong babas huil en hoe om koliek stap-vir-stap te hanteer.• 'n Bygewerkte masseer-afdeling wat op nuwe teorieë oor die verskillende masseertegnieke gebaseer is.• Nageboortelike depressie is volledig bygewerk en geherdefinieer volgens huidige denkrigtings.• Die konsep van peri-natale nood word verduidelik.Die nuwe uitgawe vanKoester jou Babasal beslis so gewild soos altyd wees onder ouers omdat dit praktiese oplossings vir algemene babakwessies bied. Tog sal die nuwe inligting ouers ekstra insigte gee om hul babas se sensoriese behoeftes selfs beter te hanteer.