Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** Crazy R1/NR !! Langs die grootpad deur CM van den Heever. Eerste uitgawe 1928 J.L. van Schaik, BPK. Skrywer se tweede roman. 329 bladsye, hardeband, stewig gebind, boek verweer. Kyk asb na die fotos!
Kyk asseblief na al die foto's, dit is deel van die beskrywing.
Posgeld R35.00 na enige plek in Suid-Afrika. Ek kombineer items om posgeld te bespaar.
Kyk ook asseblief na my ander items by:
http://www.bidorbuy.co.za/seller/470577/lindaw2007