| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Toespraak deur Dr. D.F. Malan tydens die onthulling van die Kruger-Standbeeld op 11 Oktober 1954. Die skets van Dr. Malan by die standbeeld is deur T.O. HONIBALL. Goeie toestand. Paar vlekmerkies op agterste buiteblad. 8 p. 1954. `n Ware stukkie Africana!! [Posgeld (geregistreerde pos) in Suid-Afrika is R35.00]