Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
*** THIS BOOK IS MISSING, PLEASE DO NOT ORDER YET *** Ligblou boek nog in 'n pragtige ongemerkte toestand - Stofomslag toon gebruik - 1966 - 224 pg. >>> Hierdie verhaal is gebaseer op n aktuele probleem en verweef met Suid-Afrika se grootste rivier, die Oranje. Dis n verhaal van stryd en sweet, van die mense wat langs die bolope van die Oranje woon en werk, oor die bewaring van die eie bodem en die lewenskrag wat daar van die Oranje-rivier uitgaan.