View more books at: https://www.bobshop.co.za/seller/2248344/ElevenOclock
n Boer in Argentinië
Pieter Hendrik Henning
Published: Nasionale Pers Beperk, Kaapstad,Bloemfontein en Port Elizabeth, Tweede druk 1943
Pieter Hendrik Henning (plaas Heuningkrans, 1886 1975) was 'n baanbrekerboer wat ná die Tweede Vryheidsoorlog saam met sy ouers en agt van sy 10 sibbes na Argentinie geëmigreer en baie jare lank onder uiters moeilike omstandighede daar geboer het tot die repatriasie van 1939.
n Boer in Argentinië is n verslag oor die lewe in Argentinië en die verskille in gewoontes tussen Suid-Afrika en Argentinië. Hy berig oor die algemene wetteloosheid wat in Argentinië aan die orde van die dag was, met eerlike burgers wat dikwels wet in eie hande moes neem om te oorleef teen perdediewe, veediewe en rowers. Die Afrikaners moes hulself onder moeilike omstandighede opwerk te midde van avonture met die inwoners en wilde diere. Interessant is die vergelyking van hoe skaapboerdery in Argentinië bedryf word in teenstelling met die Karoo.
Poor condition. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION
Conditions
Please read conditions before bidding.
REGRET NO OVERSEAS SHIPPING.
NON-PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend on completing the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non-paying winning bidder
Postage will be quoted according to the size of the item.
If more than one item has been ordered, postage may be reduced.
Books will be posted after payment has cleared in my bank account.
Once an item is posted I will not be held accountable for the item, but will help where I can.
Items sent and not collected and that are sent back to me will have to pay postage again.
If this is not done within 1 month the item will be relisted.