R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste druk, Naledi, 2022, Sagteband - Biografies - 278pp. SOOS NUUT.
Ek besluit om die Camino Portugués te stap as aanloop tot my sestigste verjaardag. Maar om dít te kan doen, moet ek eers my lewenslange patroon van fisieke onaktiwiteit takel. Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie. Maar tog eers na afloop van die Camino besef ek hoe my staptog vorm aangeneem het en dat dít n psigiese rigtingwyser is: Vir my is daar maar net één pad, en dis die een wat ek self moet vind.
Hierdie boek is allermins n gewone Camino-boek. Ja, dit is n bloedsweet-en-trane-weergawe van daardie beroemde staptog, en in hierdie opsig is dit n lieflike reisgids, n stapboek duisend. Maar dit is méér. Dit is ook n gids vir die reis na binne; daardie reis wat begin wanneer die Camino eindig. Dit is n gids wat jou kan help om al die stofwolke te hanteer wat die Camino in jou binneste laat opwarrel het, en om jou die lewenspad te laat stap soos wat jy die Camino moet doen met jou innerlike oog wawyd oop. FRANCOIS SMITH.
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.