Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pragtige en skaars storieboek, bekroon met die CP Hoogenhout Toekenning van die SA Biblioteekvereniging, vir die Beste Afrikaanse Kinderboek van die Jaar 1971.
Boek is in baie goeie toestand, stewig en skoon. Daar is kleefbandvlekke aan binnekant van die boekomslag.
Uitgewer : Tafelberg
1e Druk, 1971
Taal : Afrikaans
Hardeband : 59 bladsye
Afmetings : 210 x 190 x 10 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.35 kg
Toestand: Gebruik