`n Huldiging - Petra Muller - Die skerpgevylde oomblik

Secondhand
1 available
R165.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
614006219

2022 sagteband met 392 bladsye in baie mooi toestand.

Die skerpgevylde oomblik is n huldigingsboek vir geliefde en
bekroonde skrywer Petra Müller en bied nuwe perspektiewe en
herwaarderings van haar bekendste werk. In agt hoofstukke deur
gewaardeerde kenners word onderhoudend en insiggewend geskryf
oor posthumanisme, totemisme, mens-dierverhoudings en ekokritiese
aspekte in Müller se kortverhale, terwyl ook sin-beeld verhoudings en
die elegiese en erotiese in haar poësie bespreek word. In n oorsig oor
haar skryfloopbaan, word vir die eerste maal n inklusiewe beskouing
gegee op die veelsydige produktiwiteit van hierdie skrywer. Sy was
joernalis wat reisartikels en essays geskryf het, en sy was resensent. Vir
haar populêre romans, tydskrifverhale en koerantrubrieke het sy ook
skrywersname gebruik; en sy het kinderboeke vertaal en kinderboeke
geskryf. Alles bykomend tot die literêre oeuvre van agt digbundels en
vier bundels kortverhale.

More from this seller

View all
`n Nooi vir Omdraaikrans - Sarah du Pisanie
R50
R30 shipping
American Man-Killers: True Stories of a Dangerous Wilderness
R590
Die wit skuim - Gedigte - J A Loubser
R35
Omdat jy vry is - Jan du Rand
R65
Add to cart

Similar products

F W de Klerk, man van die oomblik - Kamsteeg
R35
R30 shipping
Om die gedagte van geel - Petra Muller
R150
R30 shipping
53% OFF
Die Dood en Daarna - Jac J.Muller
R240 R510
R30 shipping
Sonop in die Suide deur CFJ Muller
R150