Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Klompie Patrone
Ek skaal my naaldwerk bedrywighede af, en wil graag die volgende patrone verkoop.
Ingesluit is die volgende:
Patrone vir Onderklere vir dames en dogters - ek het nooit aan die patrone self geknip nie, maar net die nodige groottes afgetrek op ander deursigtige materiaal.
Daar is ook patrone vir hondejassies, dames toppies, dames rokke en aanddrag, 'n teddiebeer, kinderklere, kleuter dungaree, pantoffels, baadjies en 'n deftige manspak.
Daar is ook patrone vir Netbaldrag - broekrompies in verskillende groottes en 'n beffie (blou materiaal voorbeeld) asook 2 stelle uitdrukke met 'n lys van die letters wat op die voor- en agterkante van die beffies ge-appliek word.
Die teddiebeer, manskortbroek, pantoffel en kleuterdungaree patrone het ek vanaf tydskrifpatroonblaaie gekry.
Die hondejassies patrone is A3 fotostate.
Al die patrone is in goeie toestand, en mooi opgepas.
Posgeld en verpakking: R45.00.
Die foto's hieronder is wat u werklik kry.