Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Konstante Revolusie: Naspers, Media 24 en Oorgange, saamgestel deur Lizette Rabe
Naspers is een van 'n handjievol maatskappye uit Afrika wat binne een eeu gegroei het tot 'n globale mededinger met rekordhoogte aandelepryse. Dié versameling essays, geskryf deur groot geeste in die Suid-Afrikaanse mediawêreld, gaan oor die boustene van die grootste mediamaatskappy op die vasteland van Afrika.
Eerste uitgawe, eerste druk in 2015 uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad.
Toestand: Baie goed, soos nuut.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm