`n Man met vakansie -- Chris Barnard

Secondhand
1 available
R59.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Thursday, 23 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
613704729

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed. 
      Tweede druk, Tafelberg, 1979, Hardeband met omslag in plastiek - Drama - 69 pp.

     "Op dramagebied lewer Barnard gehalte werk vir die verhoog, vir die radio, vir die televisie en vir die filmmedium. Hy behaal n besondere eenheid in sy dramatiese werk deur die herhaling van tematiese en tegniese elemente. Dwarsdeur sy oeuvre toon hy n voorliefde vir die uitbeelding van die mens in gevangenskap of in eensame isolasie. Hierdie mense word genadeloos afgetakel en ontmasker, sodat hy/sy weerloos voor die naakte waarheid staan, wat dan onvermydelik aanvaar moet word. Daar is ook n deurlopende element van rebellie met behoud van absurde elemente. Die ruimtes waarin sy dramas afspeel, is dikwels ook geïsoleerd, wat simbolies word van die gevoelswêreld van sy karakters.
      n Man met vakansie beeld n klein vissersdorpie uit, afgesluit van ander gemeenskappe en totaal afhanklik van die see. Die dorp staan onder die ysere heerskappy van die verlamde Meester. Sy heerskappy word bedreig deur die onsigbare vissery magnaat De Groot, wat al die vissers wil omhaal om vir hom te werk, wat Meester sonder n koninkryk sal laat.
      Meester buit die vissers se vrees vir die onbekende uit deur nog meer tirannies op te tree. In hierdie situasie daag n vreemdeling op, wat beweer hy kom vakansie hou. Niemand weet enigiets van hom nie, maar hy word verdink daarvan dat hy n agent van De Groot is. Sy koms is genoeg om die smeulende opstand nuwe stimulus te gee en dit bars openlik uit wanneer Meester die vreemdeling laat arresteer.
      Die drama word simbool van rebellies wêreldwyd, die intrige, die noodsaak om kant te kies en die onvermydelike begin van n nuwe rebellie omdat die nuwe bewind ewe diktatoriaal en tirannies is as die vorige." -- WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
`Skin O` my Tooth`: His Memoirs by His Confidential Clerk -- Baroness Emmuska Orczy
R54
Dagboek van een manny -- Holly Peterson
R38
Poo Lorn of the Elephants: A novel -- Reginald Campbell
R46
Phil Rickman Omnibus: Midwinter of the Spirit , A Crown of Lights
R35
Add to cart

Similar products

CHRISKRAS / CHRIS BARNARD
R40
Moerland - Chris Barnard (b) Die bitter vriendskap tussen n wit man en n swart man
R55
R30 shipping
Dwaal - Barnard, Chris
R230
R30 shipping
52% OFF
Man in die Middel - Chris Barnard
R100 R210