Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Zebra, 2007 - Afrikaners - 106 pp. Moontlik geteken deur die skrywer.
Die meeste Suid-Afrikaners ken die voortrekkermonument en die Uniegebou in Pretoria, maar wie sal nou ooit aan plekke soos die Sunnypark-winkelsentrum of die Groenkloof Virgin Active as historiese bakens dink?
In hierdie onklassifiseerbare 'filofiksie'-werk vertel Johann Rossouw die geskiedenis van sy generasie se Pretoriase Afrikaners. Dit is die verhaal van hoe politieke ontnugtering en 'n geprivatiseerde leefstyl geboorte geskenk het aan 'n nuwe kulturele tipe en die opvolger van die jappies van die 1980's - die gnossies.
Hoëvlaktegnologie, charismatiese kerke en winkelsentrums kom teen mekaar te staan in hierdie boek waarin daar ook gewys word hoe hulle dan later saamwerk namate die Pretoriase Afrikaners vir hulself 'n nuwe soort laer trek teen die buitewêreld.
Johann Rossouw het filosofie gestudeer aan die universiteite van Pretoria, Suid-Afrika en Lyon-3. Hoewel hy 'n gevestigde openbare kommentator en rubriekskrywer is - bekend vir 'Glasoog' in Beeld - is hierdie sy eerste literêre werk.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.