Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die tema in 'n Skip is ons beloof, is die botsing tussen 'n enkeling en die samelewing tydens die anti-bandiete agitasie van 1848 toe 'n skip vol gevangenes, anker gooi in Simonsbaai en die plaaslike inwoners in opstand kom teen Brittanje se besluit om die Kaap as strafkolonie te gebruik. |
Jaar | 1980 (Tweede druk) |
Uitgewer | Tafelberg-Uitgewers |
Bladsye | 63 |
Toestand | Hardeband rakmerke, geen stofomslag, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.