`n Skip is Ons Beloof -- George Louw `n Skip is Ons Beloof -- George Louw `n Skip is Ons Beloof -- George Louw `n Skip is Ons Beloof -- George Louw `n Skip is Ons Beloof -- George Louw
`n Skip is Ons Beloof -- George Louw `n Skip is Ons Beloof -- George Louw `n Skip is Ons Beloof -- George Louw `n Skip is Ons Beloof -- George Louw `n Skip is Ons Beloof -- George Louw

`n Skip is Ons Beloof -- George Louw

1 available / secondhand
R39.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
641396204

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed. 
        Tweede druk, Tafelberg, 1980, Hardeband - Drama - 63 pp.

"George Louw se eerste drama, n Skip is ons beloof, het as tema die botsing tussen n enkeling en die samelewing tydens die anti-bandiete agitasie van 1848.
Die Neptune, n skip vol gevangenes, gooi anker in Simonsbaai en die plaaslike inwoners kom in opstand teen Brittanje se besluit om die Kaap as strafkolonie te gebruik. Die goewerneur, sir Harry Smith, wag vir verdere opdragte van die Britse regering voordat hy die gevangenes sal toelaat om aan land te kom. Intussen moet voedselvoorrade vir hulle gevind word, maar die anti-bandiete beweging dwarsboom alle pogings om dit te bekom.
n Afgetrede leëroffisier en nou boer, Peter Newton (gebaseer op die geskiedenis van Robert Stanford), besluit om menslikheidsredes om tog voorrade te verskaf, maar die gemeenskap draai dan teen hom. Hy en sy gesin word onderwerp aan onmenslike vervolging, tot so n mate dat hy selfs nie mediese hulp vir sy sterwende kind kan verkry nie.
Dwarsdeur die handeling is drie figure uit n later eeu ook op die verhoog teenwoordig, met die Ou Man wat in sy verhouding met die diaboliese Gunter ook aan die bose blootgestel word. Hierdeur word die boodskap dat die oorwinning van haat en onredelikheid telkens in die tyd herhaal sal word en dat liefde nooit werklik bestand is hierteen nie, op kreatiewe wyse versterk.
n Fragment van die drama verskyn reeds in 1969 in Kol. Hierdie drama word in 1969 voor publikasie deur die Kaapse Raad vir die Uitvoerende Kunste (KRUIK) opgevoer en in 1970 met die W.A. Hofmeyr-prys bekroon. Dit word ook vir skole voorgeskryf." -- WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Add to cart

Recently viewed

See more
Timbaland & Magoo - Clock strikes
R29.90
Resistor 0603 / 1608 5% 12 E0 5 K/Reel Rc0603 Jr 07 12 R
R270.24
Fingerprint Sensor Flex Cable for Xiaomi Mi 5X / A1(Gold)
R239.97
For Google Pixel 8 Pro LC.IMEEKE Calf Texture Horizontal Flip Leather Case(Yellow)
R262.44

Similar products

Dias, N.P. van Wyk Louw ['n hoorspel]
R45.00
50% OFF
Dias - N.P.Van Wyk Louw
R160.00 R320.00
`n Skip is ons beloof - George Louw
R35.00
Opstand Verby - Louw, George
R105.00