R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste uitgawe, Tweede druk, Tafelberg, 2008, Sagteband - Roman - 191 pp.
"ʼn Tapisserie met klein diere beskryf n ongewone familiebyeenkoms op n kusdorp, waar gevoelens van wrewel en verdriet tot uiting kom.
Die geskeide alleenloper Gerhardt reël n familiesaamtrek met Kersfees vir sy seniele vader Eben en tante Dorothea, saam met haar twee seuns (Driessen en Sias), twee dogters (Maryn en Juliana) en hulle kinders en mans. Hulle dikwels duistere verlede word gedurende die week van saamwees geleidelik onthul sodat hulle eindelik nakend in hulle pyn en ellende voor mekaar staan.
Dorothea het in haglike omstandighede haar gesin in die steek gelaat en haar kinders oorgegee aan n monsteragtige vader, om haar kuns, die weef van tapisserieë, na te jaag. Inherent aan die verhaallyn is die kwessie van skuld en aanspreeklikheid.
In 2007 wen die manuskrip van ʼn Tapisserie met klein diere die Insig-Sanlam-romanwedstryd. " -- WIKI
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.