Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars veldgids in baie goeie toestand. Skoon en netjies, met geringe randskade en skuurmerkies aan piktoriale buiteblad. Inskripsies op eerste blanko is met korrigeerband bedek.
Uitgewer: Struik
Uitgawe: 1e Afrikaanse uitg. 1987
Hardeband : 180 bladsye
Afmetings: 220 x 115 x 20 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik