Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Slim honde, sjarmante honde, skattige honde ondernemende honde, onverskrokke honde, onhebbelike honde dan ook nog doodgewone honde wat, met permissie gesê, skoon bedinges kan raak. Dis die klas natneus-nuusmakers waaroor ek in "'n Vriend vir altyd" (Human & Rousseau, 2000) geskryf het.