Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Vrou Na God se Hart - Elizabeth George
Sagteband in goeie leestoestand
Word die uitnemende vrou wat God jou bedoel het om te wees.
Het jy geweet dit is binne jou bereik om n ware vrou na God se hart te word? Maar die transformasie kom van God af.
In n Vrou na God se hart bied Elizabeth George sekere dissiplines wat ons kan volg om onsself in God se hande te plaas sodat Hy die werk in ons hart kan doen. Sy deel praktiese riglyne gebaseer op die Bybel rakende ons stiltetyd saam met God, ons eggenoot, ons kinders en huis, ons persoonlike groei en ook ons betrokkenheid by die kerk. In diᅢᄅ hersiene uitgawe fokus sy ook op die verskillende seisoene van n vrou se lewe met praktiese raad vir al die veranderinge.
Die beginsels in n Vrou na God se hart sal jou lei tot n nuwe verhouding met God en almal rondom jou.