Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie ongelooflike opname sal help om geleenthede aan te lok! Maak gebruik van die 6-8 ure wat jy slaap in die aand om jou brein te lei om jou te help om geleenthede aan te lok sonder enige ekstra moeite, behalwe dat jy slaap.
Deur gebruik te maak van die nuutste in subliminale boodskap tegnologie, Slaap Programmering - Lok Geleenthede, sal duisende kragtige, positiewe subliminale boodskappe direk aan jou onderbewussyn verskaf en jou die krag gee om geleenthede na jou toe te lok.
Die Slaap Programmering Subliminale is geskep met die familie in gedagte, wat beteken dat dit veilig is, en kan selfs op babas gebruik word. (So as kinders naby is, moenie stres nie, dit is nie skadelik nie, inteendeel, sal dit 'n baie positiewe impak op jou kinders hê.)
Hierdie CD bestaan uit die volgende tegnologie
1.Fluister Subliminaal
2.Omgekeerde boodskappe
3.Vinnige subliminale
4.Stereo verwarring
Elkeen van hierdie tegnieke is kragtig en getoets.
CD-lengte is +- 60 minute. Speel die cd in die aand vir die volle 6-8 ure wat jy slaap.
Slaap Programmering se agtergrond musiek is geskep deur Fridrik Karlsson, die Subliminale boodskappe is geskep deur My Mind Change Productions.
Slaap Programmering is 'n tegniek van kragtige voorstelle aan jou gedagtes terwyl jy slaap, die herprogrammering van jou gedagtes op die diepste moontlike vlak. Subliminale boodskappe is opdragte wat jou onderbewussyn herprogrammeer in 'n opwindende en positiewe manier. Die opnames is so saamgestel met musiek dat jy net die rustige musiek hoor.
Dit is baie kragtig.
Slaap Programmering doen presies dieselfde werk as hipnose, maar vir elke uur wat jy slaap!
Dink vir ‘n oomblik daaroor.
Wanneer is jy die mees vatbaarste?
Wanneer is jou gedagtes heeltemal oop vir voorstelle?
Dis slegs wanneer jy slaap en in die diepste vatbaarste Delta breingolf is, wat ‘n hipnoterapeut net kan droom om jou in te kry!
Slaap Programmering is soos die bywoning van 'n uiters kragtige agt uur hipnose sessie elke nag. Dit is kragtig - en dit is deeglik bewys ook!
Daar is wetenskaplike navorsing gedoen oor "hypnopedia", wat dokumenteer oor die invloed van opdragte terwyl jy slaap. Die Amerikaanse regering het selfs die Mors kode tegniek gebruik om die militêre rekrute te leer terwyl hulle slaap ... met groot sukses!
Dit werk fantasties.
Slaap Programmering is dalk die beste geheim wat ooit stil gehou was, maar nou weet jy daarvan.
Dit is so eenvoudig dat jy sommige tegnieke van Slaap Programmering op jouself kan oefen deur te begin met die herprogrammering van jou eie gemoed. Vandag nog.
Om die waarheid te sê, dit is die mees kragtige instrument vir persoonlike ontwikkeling. (Ek sê dit nie oor enige ander produk of diens nie, net van Slaap Programmering!)
Ja - dit is die mees gevorderde Slaap Programmering opnames wat ooit gemaak is. Dit is maklik om te GEBRUIK. Speel net die CD op herhaal terwyl jy slaap. Dis al wat jy hoef te doen. Ontspan en laat die opname al die harde werk vir jou doen!
Elke opname sal letterlik begin met die herprogrammering van jou innerlike gedagtes, die verandering van jou lewe van die binnekant af. Dit begin al op die eerste aand wat jy dit gebruik. Daarna raak die resultate net beter en beter.
Jy skakel jou agt ure se slaap in 'n volwaardige, heeltemal ontspanne, lekker hipnose sessie.
Nou is dit jou kans om voordeel te trek!
Sjoe, hierdie is kragtige vaardighede en jy kan elkeen van hierdie CD-opnames ervaar en die herprogrammering van jou diepste gedagtes - binne die volgende paar dae.
Onthou, elke nag wat jy hierdie opnames op herhaal sit, verbeter jy voortdurend elk van die vaardighede en gewoontes waarvan jy nie hou nie.
... Alles sonder enige poging behalwe om te slaap!
To View my other crazy Auctions and Sleep Programming products, Click Here: