Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ou Shirley Temple pop, celluloide, redelike goeie toestand behalwe gaatjie in die neus en kraak van linkerwang tot in die nek.
Hoogte van pop is 29 cm.
R45 versending per poskantoor, versekering ekstra. Ons pak baie deeglik maar kan nie verantwoordelikheid neem vir transito skade of verlies nie.