This auction has been won.
View other items offered by Mephibosheth241
Leading
Pure and Solid196 1 × R101.00
27 Jul 19:01
Runners-up
Meerka1507 1 × R91.00
27 Jul 16:30
TheNorm3252 1 × R82.00
27 Jul 15:49
dinoantique366 1 × R71.00
27 Jul 13:41
Ettienne Swanepoel343 1 × R11.00
27 Jul 07:11

Similar products

"ONS VIR JOU SUID-AFRIKA." DIE ARGITEKTE VAN DIE REPUBLIEK AAN DIE WOORD
Sold

"ONS VIR JOU SUID-AFRIKA." DIE ARGITEKTE VAN DIE REPUBLIEK AAN DIE WOORD

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R101.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
ojsagallo
Bob Shop ID
42134472

"ONS VIR JOU SUID-AFRIKA"
DIE ARGITEKTE VAN DIE REPUBLIEK AAN DIE WOORD

'N ABSOLUUT UNIEKE VONDS! DIE GELEENTHEID OM 'N ERFSTUK TE BEKOM!

Ek was tot vandeesweek totaal onbewus van die bestaan van hierdie besondere klankdokument op langspeelplaat.
Ek weet ook nie tot watter mate dit destyds versprei is nie. Dis ook moeilik om 'n presiese datum hieraan te koppel
behalwe 'n kriptiese verwysing dat die ontstaan van die Republiek van Suid-Afrika ophande is.

Hierdie Gallo-uitreiking moes dus in 1960 of op die laatste vroeg in 1961 plaasgevind het.
Die samesteller word nie vermeld nie en op die plaat se plakker staan bloot:
Gelewer deur FAKKEL.

Dis 'n skaars en unieke versamelaarsitem in 'n absolute puik toestand.
Die omslag is baie min hanteer en dit lyk soos die omslag van 'n plaat wat nog altyd goed opgepas is.
Die verrassing is egter aan die binnekant: ek twyfel baie sterk of hierdie plaat ooit op 'n draaitafel was.
Die groewe toon geen teken daarvan nie.

Die inhoud van 50 minute is egter die groot verrassing. Daar is klankopnames van toesprake van
JBM Hertzog, DF Malan, JG Strijdom en HF Verwoerd. Die uniekheid is dat dit oorspronklike opnames is
behalwe van Generaal Hertzog van wie geen klankopnames bestaan nie.
In sy geval is sy oorspronklike toesprake deur sy seun, dr. Albert Hertzog,
destydse minister van Pos- en Telegraafwese, aangebied.

Hierdie opnames (waarskynlik bekom uit die destydse SAUK-klankargief) is van
Generaal JBM Hertzog in die Volksraad en by De Wildt in 1914 (soos aangebied deur dr Albert Hertzog);
Dr DF Malan by Bloedrivier in 1938 waar die skare nie kon ophou juig nie en voor 300 000 mense by die Voortrekkermonument op 16 Desember 1949;
Advokaat JG Strijdom tydens die oorwinningsfees na die algemene verkiesing in 1958; en
Dr HF Verwoerd se dramatiese aankondiging op 20 Januarie 1960 in die Volksraad
dat die Republiek op pad was en later sy historiese oproep op Meyerton.

POSGELD MET VERSEKERING EN 'N SPOORNOMMER: R60.00.



 LET ASSEBLIEF DAAROP:

1. BETALING MOET BINNE 48 UUR NA DIE AFHANDELING VAN DIE VEILING PLAASVIND.

2. DIE POSGELD VIR HIERDIE ITEM IS R60.00 EN SLUIT VERSEKERING ASOOK 'N SPOORNOMMER IN.

3. MOET ASSEBLIEF NIE BIE INDIEN JY NIE VOORNEMENS IS OF IN STAAT IS OM TE BETAAL NIE.

Customer ratings: 1 ratings

Great seller, thank you!
29 Jul 2011